Eksodus 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Jehovah kwaad geword vir Moses, en hy het gesê: “Wat van jou broer Aäron,+ die Leviet? Ek weet dat hy ’n goeie spreker is. Hy is nou op pad hierheen om jou te ontmoet, en hy sal bly wees om jou te sien.+
14 Toe het Jehovah kwaad geword vir Moses, en hy het gesê: “Wat van jou broer Aäron,+ die Leviet? Ek weet dat hy ’n goeie spreker is. Hy is nou op pad hierheen om jou te ontmoet, en hy sal bly wees om jou te sien.+