Eksodus 4:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Daarna het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah aan die Israeliete gedink het+ en dat hy hulle lyding gesien het,+ het hulle op hulle knieë gegaan en neergebuig.
31 Daarna het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah aan die Israeliete gedink het+ en dat hy hulle lyding gesien het,+ het hulle op hulle knieë gegaan en neergebuig.