-
Eksodus 5:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Maar hulle moet nog steeds dieselfde hoeveelheid stene maak as voorheen. Moet dit nie vir hulle verminder nie, want hulle is lui. Daarom roep hulle uit: ‘Ons wil gaan, ons wil aan ons God offerandes bring!’
-