Eksodus 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En die voormanne van die Israeliete, wat deur Farao se taakgewers oor hulle aangestel is, is geslaan.+ Hulle het vir hulle gevra: “Hoekom het julle gister en vandag nie soveel stene gemaak as wat julle gewoonlik maak nie?”
14 En die voormanne van die Israeliete, wat deur Farao se taakgewers oor hulle aangestel is, is geslaan.+ Hulle het vir hulle gevra: “Hoekom het julle gister en vandag nie soveel stene gemaak as wat julle gewoonlik maak nie?”