Eksodus 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal julle as my volk neem, en ek sal julle God wees,+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is, julle God wat julle bevry van die onderdrukking van Egipte.
7 Ek sal julle as my volk neem, en ek sal julle God wees,+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah is, julle God wat julle bevry van die onderdrukking van Egipte.