Eksodus 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+
23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+