Eksodus 6:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Eleaʹsar,+ Aäron se seun, het een van die dogters van Puʹtiël as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Piʹnehas.+ Dit is die hoofde van die vaderhuise van die Leviete, volgens hulle families.+
25 Eleaʹsar,+ Aäron se seun, het een van die dogters van Puʹtiël as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Piʹnehas.+ Dit is die hoofde van die vaderhuise van die Leviete, volgens hulle families.+