Eksodus 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Farao het die wyse manne en die towenaars laat roep, en die towerpriesters van Egipte+ het dieselfde met hulle toorkuns gedoen.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:11 Die Wagtoring,1996/1/15, bl. 24
11 Maar Farao het die wyse manne en die towenaars laat roep, en die towerpriesters van Egipte+ het dieselfde met hulle toorkuns gedoen.+