Eksodus 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Onmiddellik het Moses en Aäron gedoen net soos Jehovah beveel het. Hy het die staf opgelig en die water in die Nylrivier voor die oë van Farao en sy knegte geslaan, en al die water in die rivier is in bloed verander.+
20 Onmiddellik het Moses en Aäron gedoen net soos Jehovah beveel het. Hy het die staf opgelig en die water in die Nylrivier voor die oë van Farao en sy knegte geslaan, en al die water in die rivier is in bloed verander.+