Eksodus 8:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die towerpriesters het dieselfde probeer doen en muggies deur hulle geheime kunste probeer voortbring,+ maar hulle kon dit nie doen nie. En die muggies het op mens en dier gekom.
18 Die towerpriesters het dieselfde probeer doen en muggies deur hulle geheime kunste probeer voortbring,+ maar hulle kon dit nie doen nie. En die muggies het op mens en dier gekom.