-
Eksodus 8:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Maar as jy nie my volk wegstuur nie, sal ek steekvlieë na jou, jou knegte, jou volk en jou huise stuur. Die huise van Egipte sal vol steekvlieë wees, en hulle sal selfs die grond bedek waarop die Egiptenare staan.
-