Eksodus 8:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En Jehovah het dit gedoen, en digte swerms steekvlieë het die huis van Farao en die huise van sy knegte en die hele Egipte begin binnedring.+ Die land is deur die steekvlieë verwoes.+
24 En Jehovah het dit gedoen, en digte swerms steekvlieë het die huis van Farao en die huise van sy knegte en die hele Egipte begin binnedring.+ Die land is deur die steekvlieë verwoes.+