Eksodus 9:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe Farao sien dat die reën, die hael en die donderslae opgehou het, het hy weer gesondig en sy hart verhard,+ hy sowel as sy knegte.
34 Toe Farao sien dat die reën, die hael en die donderslae opgehou het, het hy weer gesondig en sy hart verhard,+ hy sowel as sy knegte.