Eksodus 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Ek gaan nog een plaag oor Farao en Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan wegstuur.+ Wanneer hy julle wegstuur, sal hy julle letterlik uit die land uit jaag.+
11 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Ek gaan nog een plaag oor Farao en Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan wegstuur.+ Wanneer hy julle wegstuur, sal hy julle letterlik uit die land uit jaag.+