Eksodus 12:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op die eerste dag sal julle ’n heilige byeenkoms hou, en op die sewende dag nog ’n heilige byeenkoms. Geen werk moet op hierdie dae gedoen word nie.+ Julle mag net die kos voorberei wat elkeen nodig het.
16 Op die eerste dag sal julle ’n heilige byeenkoms hou, en op die sewende dag nog ’n heilige byeenkoms. Geen werk moet op hierdie dae gedoen word nie.+ Julle mag net die kos voorberei wat elkeen nodig het.