Eksodus 12:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipte doodgemaak,+ van die eersgeborene van Farao wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die tronk* was, en elke eersgeborene van die diere.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:29 Die Wagtoring,2004/3/15, bl. 25-26
29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipte doodgemaak,+ van die eersgeborene van Farao wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die tronk* was, en elke eersgeborene van die diere.+