Eksodus 12:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Die Egiptenare het die volk begin smeek om gou+ uit die land te trek, want hulle het gesê: “Ons is almal so goed as dood!”+
33 Die Egiptenare het die volk begin smeek om gou+ uit die land te trek, want hulle het gesê: “Ons is almal so goed as dood!”+