Eksodus 12:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Toe die 430 jaar geëindig het, op presies dieselfde dag, het Jehovah se hele volk* Egipte verlaat. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:41 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/7, bl. 14-15 “Hele Skrif”, bl. 295
41 Toe die 430 jaar geëindig het, op presies dieselfde dag, het Jehovah se hele volk* Egipte verlaat.