Eksodus 12:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Dit is ’n nag waarop ’n viering sal plaasvind omdat Jehovah hulle uit Egipte uitgelei het. Hierdie nag moet deur al die Israeliete in al hulle geslagte ter ere van Jehovah herdenk word.+
42 Dit is ’n nag waarop ’n viering sal plaasvind omdat Jehovah hulle uit Egipte uitgelei het. Hierdie nag moet deur al die Israeliete in al hulle geslagte ter ere van Jehovah herdenk word.+