5 Wanneer Jehovah julle in die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Hewiete en die Jebusiete+ gebring het, wat hy aan julle voorvaders met ’n eed belowe het om aan julle te gee,+ ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ dan moet julle hierdie fees in hierdie maand vier.