-
Eksodus 13:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Toe Farao die volk weggestuur het, het God hulle nie deur die land van die Filistyne gelei nie, al was dit ’n korter pad. Want God het gesê: “Die volk sal dalk van gedagte verander as hulle sien dat hulle oorlog moet voer, en dan sal hulle na Egipte terugkeer.”
-