Eksodus 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die Egiptenare het hulle agternagesit,+ en al die strydwaperde van Farao en sy perderuiters en sy leërmag het al hoe nader aan hulle gekom terwyl hulle in hulle kamp by die see was, by Pi-Hagirot, oorkant Baäl-Sefon.
9 Die Egiptenare het hulle agternagesit,+ en al die strydwaperde van Farao en sy perderuiters en sy leërmag het al hoe nader aan hulle gekom terwyl hulle in hulle kamp by die see was, by Pi-Hagirot, oorkant Baäl-Sefon.