Eksodus 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het die engel van die ware God+ wat voor die kamp van Israel uit gegaan het, wegbeweeg en na die agterkant van die kamp gegaan. Die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle gaan staan.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:19 Die Wagtoring,1991/2/1, bl. 17
19 Toe het die engel van die ware God+ wat voor die kamp van Israel uit gegaan het, wegbeweeg en na die agterkant van die kamp gegaan. Die wolkkolom wat voor hulle was, het agter hulle gaan staan.+