Eksodus 14:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die waters wat teruggevloei het, het die strydwaens bedek, sowel as die perderuiters en Farao se hele leërmag wat agter die Israeliete aan in die see ingegaan het.+ Nie eers een van hulle is gespaar nie.+
28 Die waters wat teruggevloei het, het die strydwaens bedek, sowel as die perderuiters en Farao se hele leërmag wat agter die Israeliete aan in die see ingegaan het.+ Nie eers een van hulle is gespaar nie.+