Eksodus 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:1 “Hele Skrif”, bl. 22
15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+