26 Hy het gesê: “As julle goed na die stem van Jehovah julle God luister en doen wat reg is in sy oë en aandag skenk aan sy gebooie en al sy wetsvoorskrifte onderhou,+ sal ek nie enige van die siektes oor julle bring wat ek oor die Egiptenare gebring het nie,+ want ek, Jehovah, maak julle gesond.”+