Eksodus 16:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het vir hulle gesê: “Dít is wat Jehovah gesê het: ‘Môre sal ’n spesiale rusdag* wees, ’n heilige sabbat vir Jehovah.+ Bak wat julle nodig het en kook wat julle nodig het.+ Bêre dan alles wat oorbly en hou dit tot die oggend toe.’”
23 Hy het vir hulle gesê: “Dít is wat Jehovah gesê het: ‘Môre sal ’n spesiale rusdag* wees, ’n heilige sabbat vir Jehovah.+ Bak wat julle nodig het en kook wat julle nodig het.+ Bêre dan alles wat oorbly en hou dit tot die oggend toe.’”