Eksodus 18:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Hulle het dus as regters vir die volk opgetree wanneer sake ontstaan het. Hulle het die moeilike sake na Moses toe gebring,+ maar hulle het elke klein saak self hanteer.
26 Hulle het dus as regters vir die volk opgetree wanneer sake ontstaan het. Hulle het die moeilike sake na Moses toe gebring,+ maar hulle het elke klein saak self hanteer.