Eksodus 22:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “As jy geld leen aan enigiemand wat arm* is onder my volk, aan iemand wat onder julle woon, mag jy nie soos ’n skuldeiser word nie. Jy mag hom nie rente vra nie.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:25 “Hele Skrif”, bl. 89
25 “As jy geld leen aan enigiemand wat arm* is onder my volk, aan iemand wat onder julle woon, mag jy nie soos ’n skuldeiser word nie. Jy mag hom nie rente vra nie.+