Eksodus 23:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Jy moet niks te doen hê met ’n valse beskuldiging* nie, en moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal nie die goddelose regverdig verklaar* nie.+
7 “Jy moet niks te doen hê met ’n valse beskuldiging* nie, en moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal nie die goddelose regverdig verklaar* nie.+