Eksodus 23:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, onderdruk nie. Julle weet hoe dit voel om uitlanders te wees, want julle was uitlanders in Egipte.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:9 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/10, bl. 9
9 “Jy mag nie ’n uitlander wat onder julle woon, onderdruk nie. Julle weet hoe dit voel om uitlanders te wees, want julle was uitlanders in Egipte.+