Eksodus 23:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Ses dae lank moet jy jou werk doen, maar op die sewende dag moet jy nie werk nie, sodat jou bul en jou donkie en die seun van jou slavin en die uitlander wat onder julle woon, kan rus.+
12 “Ses dae lank moet jy jou werk doen, maar op die sewende dag moet jy nie werk nie, sodat jou bul en jou donkie en die seun van jou slavin en die uitlander wat onder julle woon, kan rus.+