-
Eksodus 23:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 “Jy mag nie die bloed van my offerande saam met enigiets offer wat met suurdeeg gemaak is nie. En die offerandes van vet wat by my feeste geoffer word, mag nie oornag tot die oggend toe gehou word nie.
-