Eksodus 23:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “Ek sal sorg dat die volke wat julle gaan teëkom, vir my bang sal wees+ nog voordat julle daar aankom, en ek sal hulle verwar, en ek sal sorg dat al julle vyande verslaan word en van julle af wegvlug.+
27 “Ek sal sorg dat die volke wat julle gaan teëkom, vir my bang sal wees+ nog voordat julle daar aankom, en ek sal hulle verwar, en ek sal sorg dat al julle vyande verslaan word en van julle af wegvlug.+