Eksodus 24:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Moses het toe alles neergeskryf wat Jehovah gesê het.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar gebou en 12 pilare opgerig, een vir elkeen van die 12 stamme van Israel.
4 Moses het toe alles neergeskryf wat Jehovah gesê het.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar gebou en 12 pilare opgerig, een vir elkeen van die 12 stamme van Israel.