Eksodus 24:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 en hulle het die God van Israel gesien.+ Onder sy voete was iets wat soos ’n vloer van saffier gelyk het, en dit was so suiwer soos die hemel self.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:10 Die Wagtoring,1988/5/15, bl. 22
10 en hulle het die God van Israel gesien.+ Onder sy voete was iets wat soos ’n vloer van saffier gelyk het, en dit was so suiwer soos die hemel self.+