Eksodus 26:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Jy moet vyf pilare van akasiahout vir die skerm* maak en hulle met goud oortrek. Hulle hakies moet van goud wees, en jy moet vyf kopervoetstukke vir hulle giet.
37 Jy moet vyf pilare van akasiahout vir die skerm* maak en hulle met goud oortrek. Hulle hakies moet van goud wees, en jy moet vyf kopervoetstukke vir hulle giet.