Eksodus 27:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Jy moet die voorhof+ van die tabernakel maak. Aan die suidekant van die voorhof, wat na die suide toe kyk, moet daar hangende gordyne van fyn gedraaide linnedraad wees, 100 el lank vir die een kant.+
9 “Jy moet die voorhof+ van die tabernakel maak. Aan die suidekant van die voorhof, wat na die suide toe kyk, moet daar hangende gordyne van fyn gedraaide linnedraad wees, 100 el lank vir die een kant.+