Eksodus 28:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jy moet met almal praat wat vaardighede het,* dié wat ek met die gees van wysheid+ gevul het, en hulle moet Aäron se klere maak sodat hy geheilig kan word en my as priester kan dien.
3 Jy moet met almal praat wat vaardighede het,* dié wat ek met die gees van wysheid+ gevul het, en hulle moet Aäron se klere maak sodat hy geheilig kan word en my as priester kan dien.