-
Eksodus 28:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Die stene moet ooreenstem met die name van die 12 seuns van Israel. Elkeen moet soos ’n seël gegraveer word. Elke naam moet een van die 12 stamme verteenwoordig.
-