28 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif wat die Israeliete moet nakom, want dit is ’n heilige deel, en dit sal ’n heilige deel word wat deur die Israeliete gegee moet word.+ Dit is hulle heilige deel vir Jehovah uit hulle vrede-offers.+