Eksodus 30:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Wanneer jy ook al ’n sensus opneem en die seuns van Israel tel,+ moet elkeen tydens die sensus ’n losprys vir sy lewe aan Jehovah gee. Hulle moet dit doen sodat geen plaag hulle tref wanneer hulle geregistreer word nie. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 30:12 Die Wagtoring,2011/11/1, bl. 12
12 “Wanneer jy ook al ’n sensus opneem en die seuns van Israel tel,+ moet elkeen tydens die sensus ’n losprys vir sy lewe aan Jehovah gee. Hulle moet dit doen sodat geen plaag hulle tref wanneer hulle geregistreer word nie.