Eksodus 30:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die ryke moenie meer as ’n halfsikkel* gee en die arme moenie minder as ’n halfsikkel gee as ’n bydrae aan Jehovah om vir sy lewe* versoening te doen nie.
15 Die ryke moenie meer as ’n halfsikkel* gee en die arme moenie minder as ’n halfsikkel gee as ’n bydrae aan Jehovah om vir sy lewe* versoening te doen nie.