Eksodus 30:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jy moet die silwergeld van die versoening by die Israeliete neem en dit vir die diens in verband met die tent van samekoms gee, sodat dit vir die Israeliete as ’n herinnering voor Jehovah kan dien, om vir hulle lewens* versoening te doen.”
16 Jy moet die silwergeld van die versoening by die Israeliete neem en dit vir die diens in verband met die tent van samekoms gee, sodat dit vir die Israeliete as ’n herinnering voor Jehovah kan dien, om vir hulle lewens* versoening te doen.”