Eksodus 30:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle moet hulle hande en hulle voete was sodat hulle nie sterf nie. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif vir hulle, vir hom en sy nageslag, in al hulle geslagte.”+
21 Hulle moet hulle hande en hulle voete was sodat hulle nie sterf nie. Dit is ’n permanente wetsvoorskrif vir hulle, vir hom en sy nageslag, in al hulle geslagte.”+