Eksodus 32:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het die kalf geneem wat hulle gemaak het en dit met vuur verbrand en dit fyngemaal totdat dit poeier was.+ Toe het hy dit in die water gegooi en die Israeliete dit laat drink.+
20 Hy het die kalf geneem wat hulle gemaak het en dit met vuur verbrand en dit fyngemaal totdat dit poeier was.+ Toe het hy dit in die water gegooi en die Israeliete dit laat drink.+