Eksodus 34:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Skenk aandag aan wat ek julle vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete, die Kanaäniete, die Hetiete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete voor julle uit.+
11 “Skenk aandag aan wat ek julle vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete, die Kanaäniete, die Hetiete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete voor julle uit.+