Eksodus 34:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Sorg dat julle nie ’n verbond maak met die inwoners van die land waarheen julle gaan nie,+ anders sal dit dalk vir julle ’n strik word.+
12 Sorg dat julle nie ’n verbond maak met die inwoners van die land waarheen julle gaan nie,+ anders sal dit dalk vir julle ’n strik word.+