Eksodus 34:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Want ek sal die nasies voor julle uit verdryf,+ en ek sal julle gebied vergroot, en niemand sal julle land begeer wanneer julle drie keer per jaar opgaan om voor Jehovah julle God te verskyn nie. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:24 Die Wagtoring,1998/9/1, bl. 20
24 Want ek sal die nasies voor julle uit verdryf,+ en ek sal julle gebied vergroot, en niemand sal julle land begeer wanneer julle drie keer per jaar opgaan om voor Jehovah julle God te verskyn nie.