Eksodus 34:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Maar wanneer Moses voor Jehovah ingegaan het om met hom te praat, het hy die sluier afgehaal totdat hy uitgegaan het.+ Dan het hy uitgegaan en die bevele wat hy ontvang het, aan die Israeliete bekend gemaak.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:34 Die Wagtoring,1990/7/15, bl. 15-17
34 Maar wanneer Moses voor Jehovah ingegaan het om met hom te praat, het hy die sluier afgehaal totdat hy uitgegaan het.+ Dan het hy uitgegaan en die bevele wat hy ontvang het, aan die Israeliete bekend gemaak.+